Banner

Canola Karnaval Stage Productions - Swellendam August 2010

Dowwe Dolla
Dowwe Dolla Credits: www.canolakarnaval.co.za

The Canola Karnaval to be held from 6th to 8th August 2010 has a wonderful lineup of stage productions, all in Afrikaans, culminating in the Sunday Afternoon production of Organ Fireworks. Tickets for all of these Canola Karnaval productions (except "Dis My Storie) are available through Computicket or by contacting Stella Weichelt on 082-731-4733

Met Die Helm Gebore

TIME:  Friday, 6 Aug @ 17h30
PLACE: NG Kerksaal, Voortrekstr
COST: R85 pp
(± 75 minute) Om met die helm gebore te wees is een ding, maar om met die HOLM gebore te wees is nie net EEN ding nie ... dis nóg ‘n ding en vier ander goed saam met ‘n stuk watsenaam en sewe uitroeptekens! Gewone sintuie is nie genoeg nie, jy moet met die HOLM gebore wees om te kan sien waar jy nie kyk nie, om te kan hoor waar jy nie luister nie en om te voel waar jy nie vat nie.Ontmoet vir Marion!

Brood

TIME:  Friday, 6 Aug @ 20h15
PLACE: NG Kerksaal, Voortrekstr
COST: R85 pp
(± 75 minute) “Brood” is die titel van Jak de Priester se musiekproduksie, asook die vrystelling van sy eerste musiek-, poësie- en storieboek. Lirieke van al sy liedjies, bladmusiek, stories, gedigte, animasie, fotografie en meer, vorm als deel van die koffietafelboek. Die boek is baie goed deur die publiek ontvang sedert die die vrystelling in Februarie maand.

Aangesien die produksie “Brood” uit ‘n verskeidenheid van Jak de Priester se werke bestaan, verander die produksie soos wat hy nuwe material byskryf, van daar “Brood” (die winterkonsert). Hulle is 3 mense op die verhoog, Jak de Priester, kitaarspeler Danny Smoke en keyboardspeler, Lucas Heinen wat ook die trekklavier speel soos iemand uit die Boeregilde. Die boek sal beskikbaar wees by al Jak se vertonings.

Myne, Joune, Ons s'n

TIME:  Saturday, 7 Aug @ 10h00
PLACE:           NG Kerksaal, Voortrekstr
COST: R85 pp
(± 60 minute) Coenie de Villiers word erken as een van Suid-Afrika se heel beste komponiste en kunstenaars, en dis veral liedjies uit sy pen wat reeds klassieke status bereik het: dink maar aan Karoonag, Daar’s ‘n Plek en Namakwaland. Maar vir hierdie besondere vertoning is dit Coenie in ‘n ander rat. Wanneer hy agter die klavier inskuif, speel hy wel van sy eie komposisies, maar dis ‘n repertoire met ‘n kinkel.

Hierdie keer speel hy ook liedjies van ander kunstenaars en laat hulle klink soos net hy kan. “Ek speel wonderlike komposisies net vir die lekker,” sê hy. “Dis liedjies deur mense wat ek respekteer en wie se musiek ek geniet.” Nodeloos om te sê party van die groot liedjieskrywers soos Billy Joel en Bob Dylan se name is daar, maar dis ‘n verrassing om name soos Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties se naam raak te sien. “’n Goeie liedjie is ‘n goeie liedjie,” meen Coenie. “Hunter skryf gewoon uitstekende liedjies, en die uitdaging vir my is om te sien watter nuwe klank en interpretasie ek aan ‘n liedjie kan verleen.”

Maar dis nie net Coenie se liedjies en ander komponiste se werk wat in die vertoning vervat is nie. Coenie speel ook van die komposisies wat hy saam met ander komponiste geskep het. “Daar is onder andere liedjies wat ek saam met Pieter Dirk Uys, Hennie Aucamp en Lize Beekman geskryf het,” sê hy. “Soms het ek die musiek geskryf, en soms die lirieke. Dikwels is dit liedjies wat ek min op die verhoog speel, maar ek hoop en vertrou hulle weerstaan die toets van die tyd!”

 

Dowwe Dolla 007

TIME:  Saturday, 7 Aug @ 15h30
PLACE: NG Kerksaal, Voortrekstr
COST: R85 pp
(± 70 minute) Eers was daar Plenty O’Toole, Honey Ryder, Pussy Galore en nou Dolla, Dowwe Dolla - 007. Sy hou van haar sjokolade MoShaik gepluk, nie geskud nie. Dolla sluit aan by die Departement van Oninteligensie (sy’t hard gesoek, want daar’s baie van hulle in die staatsdiens). Haar missie: om die misterieuse organisasie DOM (Diaboliese Onnosele Morone) te infiltreer waar hulle ookal skuil: in die politiek, die sportarena en die glanswêreld - Dolla se 2010 gaan besig wees. Want Dr No het uitgevind you don’t live(r) twice, Shabir gaan duidelik Die Another Day, Mike Bolhuis het sy License to Kill by die Spar gekoop en, as Amor haar kaarte reg speel, gaan sy Moerryker wees. Dolla se bra skiet pyle, daar is plofstof in haar panty en haar lollie is vol sianied, net in geval.
 

 Klassiek tot Kabaret - 'n Makabaret

TIME:  Saturday, 7 Aug @ 19h00
PLACE: NG Kerksaal, Voortrekstr
COST: R85 pp
(± 60 minute) Hierdie vertoning wissel tussen klassieke en populêre klavierwerke asook klassieke, populêre en kabaretmusiek! Dit beloof om ’n skouspel van virtuose klavierspel en sang te wees.
Niël Rademan is 'n hoogs gerespekteerde teatermaker, regisseur, kabarettis en minnesanger van formaat. As publieke persoonlikheid en kunstenaar tree hy by van die grootste kunste-gebeure in Suid-Afrika op. Hy word beskou as 'n ware verhoogdier en is geliefd onder alle teatergangers. Saam met Winand Grundling vorm hulle ‘n wonder-duo!
 

Dis my storie - Met permissie gesê

TIME:  Saturday, 7 Aug @ 19h30
PLACE:           Wildebraam Bessie Landgoed
COST: R120 pp
CONTACT: Mias Burger 082 940 6988 of Martyn & Natalie by 028 514 3132 / 082 380 2080 / This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it or This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it / www.wildebraam.co.za

(± 120 minute) In die tradisie van "Spies & Plessis" en "Maak 'n Las" bied Wildebraam Bessie Landgoed en die Tafelronde van Swellendam 'n heerlike lekkerlag-aand aan. Stories en grappe eie aan die Canola-omgewing gaan vertel word. Drie baasstorie-vertellers is op die verhoog, te wete: Braham van Zyl, Chris Rheeder en Blits Odendaal – met Martyn Turck die programleier. 'n Kontantkroeg is beskikbaar. Die funksie word aangebied ten bate van 'n plaaslike liefdadigheidsorganisasie, die Swellendam Tafelronde. Ons sê "met permissie gesê" omdat jy stories gaan hoor net soos hulle van hul ma's af kom. Nie vir sensitiewe mense nie..... 'n Tipiese lekker Afrikaanse lag en ontspanningsaand

Organ Fireworks

TIME:  Sunday, 8 Aug @ 15h30
PLACE: NG Kerksaal, Voortrekstr
COST: R60 pp
(± 70 minute) Winand Grundling is tans die beste uitvoerende klassieke musikant in Suid-Afrika. Hy het tydens die Unisa Oorsese Musiekbeurskompetisie van 2009 die orrelkatagorie asook die Algehele prys verower.

Hy tower met sy klanke van Bach, Mendellsohn, Guilmant, tot eie inposante improvisisasies wat werklik besonders is, soos byvoorbeeld Amazing Grace, Alle volke klap julle hande en die uitbeelding van die 9/11 gebeure in New York.

Hy het ook onlangs die groot voorreg gekry dan die Musiekregiseur van RSG ‘n lewendig CD en DVD opname gemaak het, wat binnekort beskikbaar gaan wees op die winkelrakke. Hy tree deedae as permanente begeleier vir die kabaretster, Niël Rademan op.

Canola Karnaval Music and Art Program

Subscribe to our newsletter

Join our newsletter which contains information on accommodation specials, whats happening in South Africa and details on events around the country...

Our Social Media Network

Join our Facebook Fan PageFollow us on TwitterSubscribe to our News Feed

Latest News & Events

  • Guesthouse Accommodation in Aliwal North, Eastern Cape

    Added: Thursday, 23 April 2015
    Here are a few charming self-catering, bed & breakfast and guesthouse accommodation spots in Aliwal North in the Eastern Cape. This historical little town is home to two popular hot mineral springs, which have extremely high concentrates of minerals and gases believed to relieve ailments such as arthritis. The town…
    Read more...
  • Guesthouse Accommodation in Nelspruit / Mbombela, Capital of Mpumalanga

    Added: Monday, 20 April 2015
    Find guest house accommodation in Nelspruit / Mbombela, the capital city of Mpumalanga. The perfect holiday destination for wildlife enthusiasts and a great stop over for travellers on their way to Mozambique and Swaziland; the international airport makes getting in and out of Mbombela fast and convenient and there are plenty…
    Read more...
  • Guesthouse and Self Catering Accommodation in Jeffreys Bay, Eastern Cape

    Added: Monday, 13 April 2015
    Find guesthouse and self catering accommodation in South Africa’s number one surfing destination, Jeffreys Bay. This small town, situated in the Cacadu district of the Eastern Cape, is the perfect year round beach holiday destination that has something to offer the whole family. Visitors can look forward to day trips…
    Read more...
  • Accommodation in Stanford, Overberg on the Cape Whale Coast

    Added: Wednesday, 08 April 2015
    Find Self Catering and Guesthouse Accommodation in Stanford in the heart of the Overberg. Stanford is a historical village situated between the whale watching capital of South Africa, Hermanus and the world famous shark cage diving site of Gansbaai, while only two hour’s drive from the vibrant city of Cape…
    Read more...
  • Guest House Accommodation in Amanzimtoti on the KwaZulu-Natal South Coast

    Added: Monday, 23 March 2015
    Find guesthouse accommodation in Amanzimtoti on Durban's KwaZulu-Natal South Coast. Situated about 27km south of Durban, Amanzimtoti offers visitors a variety of activities and attractions including some fabulous swimming beaches, Amanzimtoti Bird Sanctuary and Splash Water World. The King Shaka International Airport is only an hour’s drive away, making it…
    Read more...

Establishment Owner Login

Selling your establishment

Holiday Homes SA is ideally positioned to assist you with the marketing and sale of your accommodation establishment.

We tailor the package to suit your requirements. These packages can be from advertising only, to price counselling and negotiating the contract of sale, and after sale service.

For a free consultation please contact us.

Why join HHSA?

Holiday-Homes-SA.com is one of the fastest growing tourism websites in South Africa.

Most of our clients enjoy front page exposure with us on Google.

We only charge an annual subscription fee, which is one of the lowest in the industry and there are no other hidden charges...

You deal directly with your client.

For more good reasons to join, click here.

Cape Town Routes UnlimtedCape Town TourismHermanus Tourismsouthafrica.net

Holiday Homes South Africa © 2017 All rights reserved.
Site managed by raramuridesign